|
|
| Op 1 Maart 1996 het die deure van Basson
Skoene te Kerkstraat, Wellington geopen. Hierdie
besigheid was oorspronklik slegs beperk tot hoë
gehalte sport-, mans- en damesskoeisel. Mettertyd is ook die behoefte vir beskermende klere en skoene aangespreek. Sodoende kon die behoeftes van ‘n groeiende nywerheids- en boeregemeenskap bevredig word. Met die toetrede van Steyn Basson is besluit om Basson Werksdrag/Workwear onafhanklik van Basson Skoene te bedryf en uit te bou. Basson Werksdrag het sy deure amptelik op 1 Mei 2007 te Roosstraat, Wellington geopen. Met genade en sëening van die Here het Basson Werksdrag uitgebrei. Op 1 September 2008 het die besigheid verhuis na ’n groter perseel in Stokeryweg. Lees Meer » |












